Search
Saturday, July 31, 2010 ..:: Home ::.. Register  Login
Categories Minimize

Links Minimize

Welcome to 12BasketsFull ... Living Cross Books Minimize

Books             CDs              ....                Books        ....              DVDs       ....          calendars

Books              DVDs            ....               Boeke                                   Books          Bibles

Catalog Minimize

Bible Studies - Creative ways to understand the Bible better

Category Products
Page 1 of 2
<<  1  2  >>
Baie gelowiges hunker na ’n inniger verhouding met God en wil graag meer geestelik groei. Vier bekende outeurs span in hierdie Bybelstudie saam om vir gelowiges twaalf Skrifbeginsels te gee wat ons geloofslewe moet kenmerk.
£11.50
More Info
12 SLEUTELS VAN GEESTELIKE GROEI

In Die A-Z van Openbaring gee prof
Jan du Rand ’n omvattende uiteensetting van hierdie
Bybelboek en antwoord ook al die vrae wat lesers al
ooit daaroor gehad het.
£16.50
More Info
A-Z VAN OPENBARING

Ervaar die werklikheid van Chirstus se oorwinning in jou lewe.
£7.50
More Info
BELEEF DIE KRUIS
Ervaar die werklikheid van Chirstus se oorwinning in jou lewe.

HOE OM GOD SE WIL TE KEN EN TE DOEN
£14.00
More Info
BELEEF GOD
HOE OM GOD SE WIL TE KEN EN TE DOEN

Romeine: Die hart van die evangelie
£12.00
More Info
BELEEF GOD SE GENADE
Romeine: Die hart van die evangelie

12 STUDIES OM JESUS OPNUUT TE ONTDEK
£12.50
More Info
BELEEF JESUS CHRISTUS
12 STUDIES OM JESUS OPNUUT TE ONTDEK

n Bybelstudie oor 1 Johannes vir dieper delwers
£9.00
More Info
BELEEF JOU SEKERHEID
n Bybelstudie oor 1 Johannes vir dieper delwers

£7.50
More Info
BELEEF 'N INNIGER VERHOUDING MET GOD
Wanneer die lewe ons stief behandel, raak ons dikwels kwaad en bitter. Gary Smalley se lewe is ook hierdeur gekenmerk. Hy was kwaad oor die lewe nie wou loop soos hy dit wou hê nie. Totdat God hom tot die werklikheid geruk het ná ’n nieroorplanting wat sy lewe gered het.

Page 1 of 2
<<  1  2  >>

New Products
Dit is nie aldag maklik om ’n Christen te wees nie. In die veilige ruimte van die kerk is dit nie juis ’n probleem nie, maar tussen ongelowiges is dit ’n heeltemal ander storie. Om Jesus te volg moet ’n mens ’n slag gaan sit en jou afvra of jy dit op sy voorwaardes kan doen. Hy vra immers dat jy bereid sal wees om jou kruis op te tel en elke dag agter Hom aan te stap.
£4.50
More Info
PERSPEKTIEF OP DIE HEILIGE GEES

Leer die Bybel self verklaar is ’n omvattende gids
om die krag en die lewe van die Bybel as die Woord
van God te ontsluit en te ervaar. Dit help ’n mens
verstaan wat alles in gedagte gehou moet word om
ʼn Skrifgedeelte te verklaar, of die hele Bybel oor ’n
bepaalde saak te ondersoek. Hierdeur kan die ge-
lowige die vaardigheid ontwikkel om die Bybel self-
standig te verklaar en toe te pas.

£9.50
More Info
LEER DIE BYBEL SELF VERKLAAR

God beheer ons nie soos ’n klomp willose robotte nie. Dis waar dat Hy ’n plan met ons het, maar tog dwing God ons nie om enige iets teen óns wil te doen nie. Maar wat van God se wil? Is ons so ingestel op wat óns wil hê dat ons God se wil vir ons lewe heeltemal buite rekening laat?
£4.50
More Info
GOD SE WIL VIR MY LEWE

God se vroue van gister praat reguit met God se vroue van vandag.
12 Studies oor lewensbeginsels.
£9.50
More Info
VROUE VAN DIE BYBEL
God se vroue van gister praat reguit met God se vroue van vandag.
12 Studies oor lewensbeginsels.

£7.50
More Info
BELEEF 'N INNIGER VERHOUDING MET GOD
Wanneer die lewe ons stief behandel, raak ons dikwels kwaad en bitter. Gary Smalley se lewe is ook hierdeur gekenmerk. Hy was kwaad oor die lewe nie wou loop soos hy dit wou hê nie. Totdat God hom tot die werklikheid geruk het ná ’n nieroorplanting wat sy lewe gered het.

Baie gelowiges hunker na ’n inniger verhouding met God en wil graag meer geestelik groei. Vier bekende outeurs span in hierdie Bybelstudie saam om vir gelowiges twaalf Skrifbeginsels te gee wat ons geloofslewe moet kenmerk.
£11.50
More Info
12 SLEUTELS VAN GEESTELIKE GROEI
Baie gelowiges hunker na ’n inniger verhouding met God en wil graag meer geestelik groei. Vier bekende outeurs span in hierdie Bybelstudie saam om vir gelowiges twaalf Skrifbeginsels te gee wat ons geloofslewe moet kenmerk.

£7.00
More Info
FILIPPENSE VIR VANDAG

Dié 38 studies neem jou op ’n ontdekkingsreis sodat jy ‘n beter begrip kan kry van Jesus se Goddelikheid, wonderwerke, dood en opstanding. Jy sal opnuut besef dat God almagtig is.
£5.00
More Info
EN DIE WOORD WAS SELF GOD
Dié 38 studies neem jou op ’n ontdekkingsreis sodat jy ‘n beter begrip kan kry van Jesus se Goddelikheid, wonderwerke, dood en opstanding. Jy sal opnuut besef dat God almagtig is.

Popular Products
In Die A-Z van Openbaring gee prof
Jan du Rand ’n omvattende uiteensetting van hierdie
Bybelboek en antwoord ook al die vrae wat lesers al
ooit daaroor gehad het.
£16.50
More Info
A-Z VAN OPENBARING
In Die A-Z van Openbaring gee prof
Jan du Rand ’n omvattende uiteensetting van hierdie
Bybelboek en antwoord ook al die vrae wat lesers al
ooit daaroor gehad het.

Shopping Cart Minimize
Product Qty Price Qty Ctrl
Totals: 0 £0.00
View my basket

Thought of the week Minimize
Captivating
Ruth may have been a lovely, strong woman, but it is to her unrelenting courage and vulnerability and faith in God that Boaz is drawn. Esther is the most beautiful woman in the land, but it is her bravery and her cunning, good heart that moves the king to spare her people. This isn't about dresses and makeup. ... We desire to possess a beauty that is worth pusuing, worth fighting for, a beauty that is core to who we truly are. We want beauty that can be seen; beauty that can be felt; beauty that affects others; beauty all our own to unveil.

- CAPTIVATING by John and Stasi Eldredge

SAGemeente
Copyright © 2007-2010 by 12BasketsFull and Living Cross Books   Terms Of Use  Privacy Statement
Website created by Johan van Dyk