|
|
|
|
|
|
Categories
|
 |
|
|
|
|
|
Links
|
 |
|
|
|
 |
|
|
Welcome to 12BasketsFull ... Living Cross Books
|
 |
|
Books CDs .... Books .... DVDs .... calendars
Books DVDs .... Boeke Books Bibles
|
|
|
|
Catalog
|
 |
|
| Category Products |
Page 1 of 4
|
|
| ALLES WAT MOOI IS - HB |
| Soms maak allerhande dinge klein kindertjies bang of hartseer. Alles Wat Mooi Is sal hulle help om eerder aan die mooi dinge te dink waarvan God hou. |
_________________________________________________________________________ |
|
|
|
|
|
|
| AS EK MAAR 'N GROEN NEUS GEHAD HET |
| ’n Nuwe mode neem Wemmeldorp op horings en dis nie lank nie of Pinkenolsie word saamgesleep. In hierdie pragtige verhaal sal kinders leer dat God elkeen spesiaal en uniek gemaak het en dat God hulle help om hulleself te wees, maak nie saak wat ander sê nie. |
_________________________________________________________________________ |
|
|
|
|
|
|
| BUTTERFLY KISSES - HB |
| This Little Golden Book is a must-have for every daughter's bookshelf. For 3 - 7 year olds. |
_________________________________________________________________________ |
|
|
|
|
|
|
| Die SKEPPING is !WOW! |
| 'n Bybelstudie oor die skepping vir agt- tot twaalf-jariges |
_________________________________________________________________________ |
|
|
|
|
|
|
| FLO THE LYIN' FLY |
| A story that tells the truth about telling lies. |
_________________________________________________________________________ |
|
|
|
|
|
|
| GEBEDE VIR KLEUTERS |
Uiteindelik het kleuters ’n boek vol gebede wat spesiaal vir hulle ontwerp is! Die klassieke en prettige gebedjies in Gebede vir kleuters is die perfekte boekie om kleuters bekend te stel aan daaglikse gesprek met God. Die afdelings sluit in “Goeiemôre, goeiemôre!”, “Met ete”, “By gebed” en “Vandag”, en die volkleur-illustrasies en eenvoudige teks maak dit ’n pragtige geskenk vir jong hartjies. |
_________________________________________________________________________ |
|
|
|
|
|
|
| GEBEDJIES VIR SLAAPTYD |
Die oulike karaktertjies, pragtige illustrasies en ewige waarhede in hierdie kartonboekie sal ouers help om God se waarheid en liefde by hulle kinders tuis te bring terwyl hulle regmaak vir slaaptyd. Daar is ’n teksvers aan die einde van die boekie om die Skrifwaarheid van God se trou te bevestig. Gebedjies vir slaaptyd sal vir jare ’n gunsteling bly by ouers en kinders.
|
_________________________________________________________________________ |
|
|
|
|
|
|
| GOD DIE VADER is !WOW! |
| 'n Bybelstudie oor God die Vader vir agt- tot twaalfjariges |
_________________________________________________________________________ |
|
|
|
|
|
|
Page 1 of 4
|
New Products |
|
|
| FLO THE LYIN' FLY |
| A story that tells the truth about telling lies. |
_________________________________________________________________________ |
|
|
|
|
|
|
| MY EERSTE LEGKAART-BYBEL |
| MY EERSTE LEGKAARTBYBEL vertel ses van die mooiste Bybelstories. Dit sal vir kinder hope pret wees om die stukke op die regte plekker in te pas, en so ook die storie te volg. |
_________________________________________________________________________ |
|
|
|
|
|
|
| JONAH THE MOANER, Bible Sticker Book |
| Sticker books designed to help young children who are in the early stages of reading. They sit alongside the 'Ready to Read' storybooks. |
_________________________________________________________________________ |
|
|
|
|
|
|
| WANNEER EK TERUGKOM |
| Wanneer ek terugkom is die boeiende verhaal oor ’n tweeling wat alleen op ’n eiland moet wag tot hulle kaptein, wat elders hulle ware tuiste vir hulle gaan gereedmaak het, terugkom. Terwyl hulle alleen op die eiland is, moet die tweeling bly vashou aan die woord van ’n man wat hulle hulle lewe lank al vertrou. In die begin is dit maklik, maar hoe langer die kaptein wegbly, hoe groter word hulle vrees dat hy dalk nooit weer terugkom nie ... |
_________________________________________________________________________ |
|
|
|
|
|
|
| VREUGDE VIR KLEIN SKAPIES |
Vreugde vir klein skapies is die ideale manier om kleuters bekend te stel aan God. Vreugde vir klein skapies leer klein kindertjies op 'n praktiese manier wat die vrug van die Gees is en hoe om dit uit te leef.
Die eenvoudige sinskonstruksies en volkleur-illustrasies deur Leslie Ann Clark sal hierdie hardeband-boekies gou 'n gunsteling maak. |
_________________________________________________________________________ |
|
|
|
|
|
|
| SLAAPTYDSTORIES VIR SEUNTJIES |
|
_________________________________________________________________________ |
|
|
|
|
|
|
| NET SOOS JY IS |
| Lank gelede het daar vyf weeskinders in ’n dorpie gewoon. Eendag ontvang hulle wonderlike nuus. Die koning het hulle aangeneem en gaan nou hulle pa word. Dadelik begin die vier oudstes hulle voorberei vir die koms van die koning. Elkeen fokus op sy beste talent en span dit in om iets te skep wat die koning sal behaag. |
_________________________________________________________________________ |
|
|
|
|
|
|
| MY GUNSTELING-VERHALE OOR JESUS |
| Elke kind van God weet dat Jesus werklik op aarde geleef het. Hulle ken die gelykenisse en die won dertekens waarvan die vier Evangelies vertel. Maar vir kinders kan die Bybel soms onverstaanbaar wees. |
_________________________________________________________________________ |
|
|
|
|
|
|
Popular Products |
|
|
| KINDERBYBEL, DIE NUWE |
| In Die Kinderbybel word die mooiste verhale van die Bybel boeiend oorvertel sodat elke kind dit sal verstaan en onthou. |
_________________________________________________________________________ |
|
|
|
|
|
|
| ALLES WAT MOOI IS - HB |
| Soms maak allerhande dinge klein kindertjies bang of hartseer. Alles Wat Mooi Is sal hulle help om eerder aan die mooi dinge te dink waarvan God hou. |
_________________________________________________________________________ |
|
|
|
|
|
|
| HERMIE A COMMON CATERPILLAR HB |
| God loves you just the way you are but he's not finished with you yet'. |
_________________________________________________________________________ |
|
|
|
|
|
|
| MY ENGEL BYBEL |
|
_________________________________________________________________________ |
|
|
|
|
|
|
| My prentjie-Bybelstorieboek |
|
_________________________________________________________________________ |
|
|
|
|
|
|
| GEBEDJIES VIR SLAAPTYD |
Die oulike karaktertjies, pragtige illustrasies en ewige waarhede in hierdie kartonboekie sal ouers help om God se waarheid en liefde by hulle kinders tuis te bring terwyl hulle regmaak vir slaaptyd. Daar is ’n teksvers aan die einde van die boekie om die Skrifwaarheid van God se trou te bevestig. Gebedjies vir slaaptyd sal vir jare ’n gunsteling bly by ouers en kinders.
|
_________________________________________________________________________ |
|
|
|
|
|
|
| KLEUTERBYBEL, DIE |
| In Die Kleuterbybel word 133 bekende Bybelverhale uit die Ou en Nuwe Testament eenvoudig oorvertel sodat drie- tot sesjariges die stories maklik sal begryp en onthou. Die kern van wat in die kleurvolle illustrasies gebeur, word kort en eenvoudig weergegee in die vertelling, wat dit die ideale Bybel maak vir kinders wat pas self begin lees het. |
_________________________________________________________________________ |
|
|
|
|
|
|
|
|
 |
|
|
Shopping Cart
|
 |
|
|
|
|
|
Thought of the week
|
 |
|
| Captivating Ruth may have been a lovely, strong woman, but it is to her unrelenting courage and vulnerability and faith in God that Boaz is drawn. Esther is the most beautiful woman in the land, but it is her bravery and her cunning, good heart that moves the king to spare her people. This isn't about dresses and makeup. ... We desire to possess a beauty that is worth pusuing, worth fighting for, a beauty that is core to who we truly are. We want beauty that can be seen; beauty that can be felt; beauty that affects others; beauty all our own to unveil.
- CAPTIVATING by John and Stasi Eldredge
|
|
|
|
 |
|
|
 |
|
 |
|
|
|
| Website created by Johan van Dyk |
|