|
|
|
|
|
|
Categories
|
 |
|
|
|
|
|
Links
|
 |
|
|
|
 |
|
|
Welcome to 12BasketsFull ... Living Cross Books
|
 |
|
Books CDs .... Books .... DVDs .... calendars
Books DVDs .... Boeke Books Bibles
|
|
|
|
Catalog
|
 |
|
ELKE VROU SE STRYD
Die vrou se stryd om seksuele reinheid is baie meer subtiel as die man s’n, en dit begin op ’n baie dieper terrein: die hart. Al waarna sy eintlik smag, is ’n verbintenis met haar man, ’n diep verbintenis wat groei tot onskeibare intimiteit en wat lei tot volkome bevrediging as vriende sowel as seksuele maats.
Elke vrou se stryd is ’n gids vir elke vrou om nie net haar liggaam nie, maar ook haar hart en gedagtes te beskerm. Die boek help die vrou om die vier unieke komponente van vroulike seksualiteit te verstaan; dit ontmasker die algemene leuens wat vroue so maklik glo; dit bied ’n verdedigingsmeganisme om elke aspek van haar lewe te beskerm; dit help om ’n ongelooflike vlak van intimiteit met haar man of verloofde te kweek; en dit wys die vrou hoe om ’n verhouding met die Een en Enigste te hê wat volkome in al haar behoeftes kan voorsien: Jesus Christus.
Elke vrou se stryd is die eerste stap in die oorwinning van die stryd om seksuele reinheid. Dit leer vroue: Beskerm jou hart en verstand, dan sal jy ’n lewenslange pad stap van ware vreugde en vervulling: seksueel, emosioneel en geestelik. |
|
|
|
Women
Featured Products |
|
|
| PURSE-DRIVEN LIFE, THE |
| It really is all about me. Join comedian Anita Renfroe on an estrogen-driven look at a wonan's middle: mid-section, mid-life, mid-kids .. mid-crazy |
_________________________________________________________________________ |
|
|
|
|
|
|
| Stoppard, Miriam BINDING MET JOU BOEPIE 9780981407 |
| Binding met jou boepie help jou om jou ongebore baba te leer ken en te koester. Dr Miriam Stoppard bekyk die jongste navorsing oor babas in die baarmoeder . |
_________________________________________________________________________ |
|
|
|
|
|
|
| JOURNAL FOR A LADY - Geranium on stone floor PB |
| Journal with Birthday Calender, Adress list and Stickers |
_________________________________________________________________________ |
|
|
|
|
|
|
New Products |
|
|
| Stoppard, Miriam BINDING MET JOU BOEPIE 9780981407 |
| Binding met jou boepie help jou om jou ongebore baba te leer ken en te koester. Dr Miriam Stoppard bekyk die jongste navorsing oor babas in die baarmoeder . |
_________________________________________________________________________ |
|
|
|
|
|
|
| JOURNAL FOR A LADY - Loft PB |
| Journal with Address List, Birthday Calendar and Stickers |
_________________________________________________________________________ |
|
|
|
|
|
|
| EK IS SY |
| Regdeur die Bybel speel vroue 'n belangrike rol …. Ek is sy! |
_________________________________________________________________________ |
|
|
|
|
|
|
| KRAG VAN 'N VROU WAT BID |
| Ontdek Die Onbeperkte Krag Wat Gebed Kan Vrystel |
_________________________________________________________________________ |
|
|
|
|
|
|
| AS DIT DONKER IS OM MY |
| Soms moet ons net opnuut daaraan herinner word dat God ons Lig is in donker tye, en dat ons net ons oog op Hom gevestig moet hou om weer die son te sien. Die 100 besielende oordenkings in AS DIT DONKER IS OM MY sal jou met ligter tred die lewe laat instap. |
_________________________________________________________________________ |
|
|
|
|
|
|
| NOG E-POS VAN GOD |
Om enkelvrou te wees is uniek. Jy is jonk en geniet jou vryheid. Dalk loop jy die pad nog altyd alleen. Of jy het nie meer jou maat aan jou sy nie… |
_________________________________________________________________________ |
|
|
|
|
|
|
| LADY IN WAITING Expanded Edition PB |
| Discover the only relationship that will really satisfy. |
_________________________________________________________________________ |
|
|
|
|
|
|
| JOURNAL FOR A LADY - Garden PB |
| Journal with Birthday Calendar, Address List and Stickers |
_________________________________________________________________________ |
|
|
|
|
|
|
Popular Products |
|
|
| SIELSKOS VIR DIE VROU WAT LEEF HB |
| Met haar unieke en vars perspektief op die lewe help Milanie Vosloo die vrou van vandag om in haar huwelik, gesin, werk en vrouwees die vreugde en vervulling te smaak wat God vir haar bedoel het. |
_________________________________________________________________________ |
|
|
|
|
|
|
| LADY IN WAITING Expanded Edition PB |
| Discover the only relationship that will really satisfy. |
_________________________________________________________________________ |
|
|
|
|
|
|
| NOG E-POS VAN GOD |
Om enkelvrou te wees is uniek. Jy is jonk en geniet jou vryheid. Dalk loop jy die pad nog altyd alleen. Of jy het nie meer jou maat aan jou sy nie… |
_________________________________________________________________________ |
|
|
|
|
|
|
|
|
 |
Diary for a Lady 2011... Available soon
Dagboek vir 'n Dame 2011... Beskikbaar binnekort
|
|
Shopping Cart
|
 |
|
|
|
|
|
Thought of the week
|
 |
|
 Fireproof IREPROOF is an action-packed love story, which will have audiences laughing, crying, and inching toward the edge of their seats as they are drawn into the world of a firefighter, his wife... and a marriage worth rescuing.
|
|
|
|
 |
|
|
 |
|
 |
|
|
|
| Website created by Johan van Dyk |
|