|
|
Categories
|
 |
|
|
|
|
|
Links
|
 |
|
|
|
 |
|
|
Welcome to 12BasketsFull ... Living Cross Books
|
 |
|
Books CDs .... Books .... DVDs .... calendars
Books DVDs .... Boeke Books Bibles
|
|
|
|
Catalog
|
 |
|
EENJAARBYBEL, DIE - LUUKSELEER PIENK
Die Eenjaarbybel met oordenkings bied die Bybel sistematies aan sodat jy oor ’n jaar alles lees, en elke dag iets vind wat jou gaan aanspreek.
Dié Bybel is ook ideaal vir huisgodsdiens omdat die Skrifgedeeltes gerieflik in die oggend en aand gelees kan word.
Die Eenjaarbybel bevat, soos sy voorganger met die Nuwe Vertaling, die volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling. Niks is uitegelaat nie.
Vir elke dag is daar ’n gedeelte uit die Ou Testament asook ’n Psalm of gedeelte daarvan. Dan kom daar ook praktiese lewensraad uit Spreuke voor nadat die Nuwe Testament aan die orde gekom het.
Dié Bybel was in die verlede baie gewild omdat dit die Bybel vir derduisende mense ontsluit het. En nou, met die teks van die Nuwe Lewende Vertaling, gaan dit weer ’n baie gewilde boek word.
Om die teks te verryk, is daar ná die teks uit die Ou Testament ’n kort oordenking wat die teks toelig en op die moderne daaglikse situasie toepas. En so ook ná die Nuwe Testament se gedeelte.
Die positiewe van Die Eenjaarbybel is dat jy dit jaar na jaar kan gebruik omdat dit so omvattend is.
En dan kom daar ook ’n uitstekende indeks voor, Waar vind ons dit? met talle teksaanhalings oor bekende gedeeltes in die Bybel, belangrike lesse uit die Bybel en belangrike verhale uit die Bybel. |
|
|
|
Bibles - a wide variety of different translations, colors and sizes.
Featured Products |
|
|
| MESSAGE - REMIX, PAUSE |
| There are 7 days, 168 hours, and 604,800 seconds in a week. Need A Break? Read the Bible in one year. |
_________________________________________________________________________ |
|
|
|
|
|
|
| BYBEL Ou/1933-53 Vertaling, Naslaan, HB std groott |

| BYBEL NLV Nuwe Test OUDIO |
| 'n Woordelikse voorlesing van die Nuwe Testament uit die gewilde Nuwe Lewende Vertaling |

| EENJAARBYBEL - Luukseleer bruin |
God openbaar Hom in sy Woord aan ons. Daarom is daaglikse Bybelstudie noodsaaklik vir geetelike groei en volwassenheid. Die Eenjaarbybel met oordenkings lei lesers om God se lewende Woord sistematies en doelgerig deur te lees. |
_________________________________________________________________________ |
|
|
|
|
|
|
| LEEFSTYLBYBEL VIR VROUE - HB |
| 'Christen' is nie 'n benaming nie; dis 'n leefstyl |
_________________________________________________________________________ |
|
|
|
|
|
|
| BYBEL NLV PB |
| Die Bybel, Nuwe Lewende Vertaling, wat die jongste Bybelvertalingstegnieke kombineer met 'n dinamiese skryfstyl, sal God se Woord kragtig kommunikeer aan almal wat dit lees. |

New Products |
|
|
| NIV LIFE APPLICATION STUDY BIBLE, LEATHER, BLACK |
| The NIV Life Application Study Bible offers a comprehensive Bible study resource and bridges the gap between the ancient world of the Bible and life in the 21st century. |
_________________________________________________________________________ |
|
|
|
|
|
|
| BYBEL NLV PB SAKGROOTTE |
Die Bybel Nuwe Lewende Vertaling (NLV) is ’n dinamies-ekwivalente vertaling wat kragtig met hedendaagse lesers kommunikeer. Hierdie uitgawe bevat die volledige teks van die oorspronklike uitgawes, insluitend die voetnote. |

| EENJAARBYBEL, DIE - LUUKSELEER PIENK |
| As Bybelstudie een van die belangrikste voorwaardes vir geestelike groei is, is dit soveel te meer nodig dat ons dit van voor tot agter lees en kennis neem van alles wat God daarin openbaar het. |
_________________________________________________________________________ |
|
|
|
|
|
|
| BYBEL NLV Nuwe Test OUDIO |
| 'n Woordelikse voorlesing van die Nuwe Testament uit die gewilde Nuwe Lewende Vertaling |
_________________________________________________________________________ |
|
|
|
|
|
|
| BYBEL NLV PB |
| Die Bybel, Nuwe Lewende Vertaling, wat die jongste Bybelvertalingstegnieke kombineer met 'n dinamiese skryfstyl, sal God se Woord kragtig kommunikeer aan almal wat dit lees. |
_________________________________________________________________________ |
|
|
|
|
|
|
| BYBEL NLV HB groot druk |
Die Bybel Nuwe Lewende Vertaling lei ’n nuwe era in vir Afrikaanse Bybellesers. Dit bied ’n unieke balans tussen noukeurigheid, akkuraatheid en lesers-vriendelikheid. Verhelderende voetnote maak die Bybel ook ideaal vir Bybelstudie. Hierdie opwindende nuwe vertaling sal God se Woord op ’n kragtige en dinamiese wyse kommunikeer.
|
_________________________________________________________________________ |
|
|
|
|
|
|
| BYBEL Ou Vertaling 1953, sakgrootte, tan zip flexc |
|
_________________________________________________________________________ |
|
|
|
|
|
|
| BYBEL NLV HB WYNROOI - gewone grootte |
| Die Bybel Nuwe Lewende Vertaling (NLV) is ’n dinamies-ekwivalente vertaling wat kragtig met hedendaagse lesers kommunikeer. |

Popular Products |
|
|
| BYBEL Ou/1933-53 Vertaling, Naslaan, HB std groott |
|
_________________________________________________________________________ |
|
|
|
|
|
|
| Bybel Nuwe/1983 Vert, rits, sak, tan flexcover |
|
_________________________________________________________________________ |
|
|
|
|
|
|
| BYBEL VIR DIE LEWE 24/7 GROEN/ORANJE LEER |
| Unieke Bybel vir 20-plussers, deur plaaslike skrywers – dit verkondig die boodskap dat God ons 24/7 in die gewone en buitengewone gebeure in ons elkedagse lewe ontmoet. |
_________________________________________________________________________ |
|
|
|
|
|
|
| BOODSKAP, DIE - LL bruin two-tone |
| Die Boodskap is n Bybel wat in moderne Afrikaans geskryf is met 'n enig-in-sy-soort-fokus. |
_________________________________________________________________________ |
|
|
|
|
|
|
| BYBEL NLV HB WYNROOI - gewone grootte |
| Die Bybel Nuwe Lewende Vertaling (NLV) is ’n dinamies-ekwivalente vertaling wat kragtig met hedendaagse lesers kommunikeer. |
_________________________________________________________________________ |
|
|
|
|
|
|
| BYBEL IN PRAKTYK - Leer, Bruin |
| 'n Studiebybel in Afrikaans wat die Bybelleser sal help om sy kennis van en insig in die Woord van God te verbreed en te verdiep. |
_________________________________________________________________________ |
|
|
|
|
|
|
| BYBEL NLV PB |
| Die Bybel, Nuwe Lewende Vertaling, wat die jongste Bybelvertalingstegnieke kombineer met 'n dinamiese skryfstyl, sal God se Woord kragtig kommunikeer aan almal wat dit lees. |
_________________________________________________________________________ |
|
|
|
|
|
|
| BYBEL NLV PB SAKGROOTTE |
Die Bybel Nuwe Lewende Vertaling (NLV) is ’n dinamies-ekwivalente vertaling wat kragtig met hedendaagse lesers kommunikeer. Hierdie uitgawe bevat die volledige teks van die oorspronklike uitgawes, insluitend die voetnote. |
_________________________________________________________________________ |
|
|
|
|
|
|
|
|
 |
Diary for a Lady 2011... Available soon
Dagboek vir 'n Dame 2011... Beskikbaar binnekort
|
|
Shopping Cart
|
 |
|
|
|
|
|
Thought of the week
|
 |
|
 Fireproof IREPROOF is an action-packed love story, which will have audiences laughing, crying, and inching toward the edge of their seats as they are drawn into the world of a firefighter, his wife... and a marriage worth rescuing.
|
|
|
|
 |