Books CDs .... Books .... DVDs .... calendars
Books DVDs .... Boeke Books Bibles
‘n Bybelstudie vir elke gelowige wat dieper wil delf uit die dieptes van die rykdomme van die Bybel. In sestien studies word lesers meegevoer om vrees te ruil vir blydskap, louheid vir vurige liefde en onsekerheid vir sekuriteit. Individueel of in groepe sal lesers besef hulle is reeds toegevou in die sekuriteit van ‘n lewe in die ewige Vaderhuis.
_________________________________________________________________________