|
|
|
|
|
|
Categories
|
 |
|
|
|
|
|
Links
|
 |
|
|
|
 |
|
|
Welcome to 12BasketsFull ... Living Cross Books
|
 |
|
Books CDs .... Books .... DVDs .... calendars
Books DVDs .... Boeke Books Bibles
|
|
|
|
Catalog
|
 |
|
MY GUNSTELING-VERHALE OOR JESUS
|
|
|
New Products |
|
|
| JONAH THE MOANER, Bible Sticker Book |
| Sticker books designed to help young children who are in the early stages of reading. They sit alongside the 'Ready to Read' storybooks. |
_________________________________________________________________________ |
|
|
|
|
|
|
| WANNEER EK TERUGKOM |
| Wanneer ek terugkom is die boeiende verhaal oor ’n tweeling wat alleen op ’n eiland moet wag tot hulle kaptein, wat elders hulle ware tuiste vir hulle gaan gereedmaak het, terugkom. Terwyl hulle alleen op die eiland is, moet die tweeling bly vashou aan die woord van ’n man wat hulle hulle lewe lank al vertrou. In die begin is dit maklik, maar hoe langer die kaptein wegbly, hoe groter word hulle vrees dat hy dalk nooit weer terugkom nie ... |
_________________________________________________________________________ |
|
|
|
|
|
|
| VREUGDE VIR KLEIN SKAPIES |
Vreugde vir klein skapies is die ideale manier om kleuters bekend te stel aan God. Vreugde vir klein skapies leer klein kindertjies op 'n praktiese manier wat die vrug van die Gees is en hoe om dit uit te leef.
Die eenvoudige sinskonstruksies en volkleur-illustrasies deur Leslie Ann Clark sal hierdie hardeband-boekies gou 'n gunsteling maak. |
_________________________________________________________________________ |
|
|
|
|
|
|
| SLAAPTYDSTORIES VIR SEUNTJIES |
|
_________________________________________________________________________ |
|
|
|
|
|
|
| NET SOOS JY IS |
| Lank gelede het daar vyf weeskinders in ’n dorpie gewoon. Eendag ontvang hulle wonderlike nuus. Die koning het hulle aangeneem en gaan nou hulle pa word. Dadelik begin die vier oudstes hulle voorberei vir die koms van die koning. Elkeen fokus op sy beste talent en span dit in om iets te skep wat die koning sal behaag. |
_________________________________________________________________________ |
|
|
|
|
|
|
| MY GUNSTELING-VERHALE OOR JESUS |
| Elke kind van God weet dat Jesus werklik op aarde geleef het. Hulle ken die gelykenisse en die won dertekens waarvan die vier Evangelies vertel. Maar vir kinders kan die Bybel soms onverstaanbaar wees. |
_________________________________________________________________________ |
|
|
|
|
|
|
| MOEDER GANS SE STORIES EN RYMPIES - PB |
Maak die beste gebruik van elke geleentheid met kinders deur hulle harte en verstand te voed met die waardes en waarhede van God se Woord! Die gediggies in Moeder Gans – stories rympies vir klein duimpies is bekende kleuterrympies wat aangepas is om Bybelse verhale en ewige waarhede te leer. |
_________________________________________________________________________ |
|
|
|
|
|
|
| KLEUTERBYBEL, DIE |
| In Die Kleuterbybel word 133 bekende Bybelverhale uit die Ou en Nuwe Testament eenvoudig oorvertel sodat drie- tot sesjariges die stories maklik sal begryp en onthou. Die kern van wat in die kleurvolle illustrasies gebeur, word kort en eenvoudig weergegee in die vertelling, wat dit die ideale Bybel maak vir kinders wat pas self begin lees het. |
_________________________________________________________________________ |
|
|
|
|
|
|
Popular Products |
|
|
| KINDERBYBEL, DIE NUWE |
| In Die Kinderbybel word die mooiste verhale van die Bybel boeiend oorvertel sodat elke kind dit sal verstaan en onthou. |
_________________________________________________________________________ |
|
|
|
|
|
|
| ALLES WAT MOOI IS - HB |
| Soms maak allerhande dinge klein kindertjies bang of hartseer. Alles Wat Mooi Is sal hulle help om eerder aan die mooi dinge te dink waarvan God hou. |
_________________________________________________________________________ |
|
|
|
|
|
|
| HERMIE A COMMON CATERPILLAR HB |
| God loves you just the way you are but he's not finished with you yet'. |
_________________________________________________________________________ |
|
|
|
|
|
|
| MY ENGEL BYBEL |
|
_________________________________________________________________________ |
|
|
|
|
|
|
| My prentjie-Bybelstorieboek |
|
_________________________________________________________________________ |
|
|
|
|
|
|
| GEBEDJIES VIR SLAAPTYD |
Die oulike karaktertjies, pragtige illustrasies en ewige waarhede in hierdie kartonboekie sal ouers help om God se waarheid en liefde by hulle kinders tuis te bring terwyl hulle regmaak vir slaaptyd. Daar is ’n teksvers aan die einde van die boekie om die Skrifwaarheid van God se trou te bevestig. Gebedjies vir slaaptyd sal vir jare ’n gunsteling bly by ouers en kinders.
|
_________________________________________________________________________ |
|
|
|
|
|
|
| KLEUTERBYBEL, DIE |
| In Die Kleuterbybel word 133 bekende Bybelverhale uit die Ou en Nuwe Testament eenvoudig oorvertel sodat drie- tot sesjariges die stories maklik sal begryp en onthou. Die kern van wat in die kleurvolle illustrasies gebeur, word kort en eenvoudig weergegee in die vertelling, wat dit die ideale Bybel maak vir kinders wat pas self begin lees het. |
_________________________________________________________________________ |
|
|
|
|
|
|
|
|
 |
Diary for a Lady 2011... Available soon
Dagboek vir 'n Dame 2011... Beskikbaar binnekort
|
|
Shopping Cart
|
 |
|
|
|
|
|
Thought of the week
|
 |
|
 Fireproof IREPROOF is an action-packed love story, which will have audiences laughing, crying, and inching toward the edge of their seats as they are drawn into the world of a firefighter, his wife... and a marriage worth rescuing.
|
|
|
|
 |
|
|
 |
|
 |
|
|
|
| Website created by Johan van Dyk |
|