Search  
Saturday, September 04, 2010 ..:: Home ::.. Register  Login
 Categories Minimize

 Links Minimize

 Welcome to 12BasketsFull ... Living Cross Books Minimize

Books             CDs              ....                Books        ....              DVDs       ....          calendars

Books              DVDs            ....               Boeke                                   Books          Bibles

 Catalog Minimize
WANDELAAR - DIE GROOT EEN
Product Image
£6.99

Jy kry een kans om die spoor te trap op planeet aarde, wat jy behoort te trap.  In hierdie strewe na 'n meer sinvolle reis beleef jy 'n intense innerlike stryd om die regte goed te doen, minder tyd te mors, die regte keuses te maak en meer vreugde te ervaar.  WANDELAAR is geskryf vir gewone mense op straat wat die reis meer sinvol wil aanpak.  Mense, oud en jonk, wat weet dat daar ten diepste iets meer sou kon wees, 'n ander uitkoms as dit waarmee hulle nou mee besig is,  Mense wat hul greep op die toekoms en hul rol daarin verloor het.  Die vraag word gevra na die groot les op ons lewensreis.  Is daar so 'n les?  Die groot een!  Geniet die boek en uiteindelik ook jou reis as jy dit vir jouself ontdek. 

Reviews

Add Review

Christian Living

Featured Products
Van oorlewing na sinvolheid
£6.99
More Info
WANDELAAR - DIE GROOT EEN
Van oorlewing na sinvolheid

_________________________________________________________________________

Beleef jou wandel met Jesus op 'n verrassende nuwe manier.
£7.99
More Info
WAS JY DAAR?
Beleef jou wandel met Jesus op 'n verrassende nuwe manier.

_________________________________________________________________________

Verhale van verandering waar gelowiges hulle roeping uitleef.
£8.50
More Info
WAAR DIE KERK WERK
Verhale van verandering waar gelowiges hulle roeping uitleef.

_________________________________________________________________________

New Products
Topverkoper-outeur Gary Chapman volg die reuse sukses van sy boek The Five Love Languages op met hierdie gids van sewe kenmerke wat lei tot liefdevolle verhoudings.<br>In Liefde as ’n lewenswyse fokus Chapman op ’n hele “ingesteldheid van liefde” met hoofstukke oor geduld, vergewensgesindheid, vrygewigheid en eerlikheid. Elke hoofstuk bevat ’n selftoets, besprekingsvrae en wenke oor hoe om die raad in lesers se lewens toe te pas.<br>
£10.00
More Info
LIEFDE AS 'N LEWENSWYSE
Topverkoper-outeur Gary Chapman volg die reuse sukses van sy boek The Five Love Languages op met hierdie gids van sewe kenmerke wat lei tot liefdevolle verhoudings.
In Liefde as ’n lewenswyse fokus Chapman op ’n hele “ingesteldheid van liefde” met hoofstukke oor geduld, vergewensgesindheid, vrygewigheid en eerlikheid. Elke hoofstuk bevat ’n selftoets, besprekingsvrae en wenke oor hoe om die raad in lesers se lewens toe te pas.

_________________________________________________________________________

Verhale van verandering waar gelowiges hulle roeping uitleef.
£8.50
More Info
WAAR DIE KERK WERK
Verhale van verandering waar gelowiges hulle roeping uitleef.

_________________________________________________________________________

Emosies is iets wat almal ervaar. Dit is ook iets wat binne oomblikke kan verander. Deur praktiese riglyne en eenvoudige stappe leer gewilde outeur James Dobson jou hoe om n verskeidenheid emosies te interpreteer en te verstaan sodat jy jou interaksie met ander kan verbeter
£7.50
More Info
EMOSIES, KAN JY DIT VERTROU?

With inspiring stories and thought-provoking questions, Ravi Zacharias traces the multiple threads of our lives.
£7.99
More Info
THE GRAND WEAVER
With inspiring stories and thought-provoking questions, Ravi Zacharias traces the multiple threads of our lives.

_________________________________________________________________________

As believers, our journey is just as important as the destination. And because relationships are essential to our walk through life, it is vital that we partner with people who positively impact our world.
£9.00
More Info
11 INDISPENSABLE RELATIONSHIPS YOU CAN'T BE WITHOU
As believers, our journey is just as important as the destination. And because relationships are essential to our walk through life, it is vital that we partner with people who positively impact our world.

_________________________________________________________________________

What is God like?  Does He really care for people today?
£7.00
More Info
THE FATHER HEART OF GOD
What is God like? Does He really care for people today?

_________________________________________________________________________

Van oorlewing na sinvolheid
£6.99
More Info
WANDELAAR - DIE GROOT EEN
Van oorlewing na sinvolheid

_________________________________________________________________________

Beleef jou wandel met Jesus op 'n verrassende nuwe manier.
£7.99
More Info
WAS JY DAAR?
Beleef jou wandel met Jesus op 'n verrassende nuwe manier.

_________________________________________________________________________

Diary for a Lady 2011... Available soon

Dagboek vir 'n Dame 2011... Beskikbaar binnekort
 Shopping Cart Minimize
Product Qty Price Qty Ctrl
Totals: 0 £0.00
View my basket

 Thought of the week Minimize
Fireproof
IREPROOF is an action-packed love story, which will have audiences laughing, crying, and inching toward the edge of their seats as they are drawn into the world of a firefighter, his wife... and a marriage worth rescuing.  

SAGemeente
Copyright © 2007-2010 by 12BasketsFull and Living Cross Books   Terms Of Use  Privacy Statement
Website created by Johan van Dyk