Search  
Saturday, September 04, 2010 ..:: Home ::.. Register  Login
 Categories Minimize

 Links Minimize

 Welcome to 12BasketsFull ... Living Cross Books Minimize

Books             CDs              ....                Books        ....              DVDs       ....          calendars

Books              DVDs            ....               Boeke                                   Books          Bibles

 Catalog Minimize
PAD IN DIE WOESTYN, 'N
Product Image
£10.00
Met hierdie boek sal die leser ontdek dat elke dag saam met God kan wees soos om op ’n rivier in die middel van die woestyn af te kom. God, die enigste konstante faktor in ons lewens, wil mense se geestelike dors les en hulle bemoedig om ander woestynreisigers na die ware fontein van die lewe te bring.
Elke maand het ’n spesifieke tema om ons na hierdie riviere te bring, naamlik: God: Soli Deo Gloria!; die Woord; gebed; hoop; genade; geloof; geestelike groei; die Heilige Gees; liefde; vrede; volharding, en Jesus Christus: Advent.
Met ’n Pad in die woestyn kan elke leser se geestelike dors geles word. Daarom is hierdie boek geskik vir enigiemand wat daagliks saam met God wil wandel.
Reviews

Add Review

Devotional

New Products
366 of Charles Spurgeon's great classic devotions updated and expanded by Jim Reimann, editor of the bestselling Streams in the Desert and My Utmost for His Highest.
£15.00
More Info
LOOK UNTO ME
366 of Charles Spurgeon's great classic devotions updated and expanded by Jim Reimann, editor of the bestselling Streams in the Desert and My Utmost for His Highest.

_________________________________________________________________________

ohannes beantwoord in sy Evangelie veral een sentrale vraag: Wie is Jesus? Hy gebruik treffende en verstaanbare beeldspraak om die beeld van wie Jesus werklik is by mense tuis te bring.<br>Outeur Jan du Rand is ’n Nuwe-Testamentiese vakspesialis op die gebied van die geskrifte van Johannes. In Wie My volg ... fokus hy vir 366 dae op die Evangelie van Johannes, sy Briewe en Openbaring.
£10.50
More Info
WIE MY VOLG
ohannes beantwoord in sy Evangelie veral een sentrale vraag: Wie is Jesus? Hy gebruik treffende en verstaanbare beeldspraak om die beeld van wie Jesus werklik is by mense tuis te bring.
Outeur Jan du Rand is ’n Nuwe-Testamentiese vakspesialis op die gebied van die geskrifte van Johannes. In Wie My volg ... fokus hy vir 366 dae op die Evangelie van Johannes, sy Briewe en Openbaring.

_________________________________________________________________________

Dit is so maklik om in nietighede vasgevang te raak en dan die belangrikste sake uit die oog te verloor. Jy kan so betrokke wees by dinge van die lewe dat jy versuim om vir jou skatte by God te versamel, dáár waar dit vir jou die ewige lewe sal verseker.
£10.50
More Info
UIT DIE SKATKAMER VAN GOD

In die Nuwe Testament is die Heilige Gees aan gelowiges gegee as Gids en Raadsman vir die lewe. Daardie selfde Heilige Gees wil vandag nog gelowiges se treë rig.<br>In Strome van lewende water wys Stephan Joubert in 365 dagstukke opnuut op die goeie nuus van die Gees se koms, sy nuutmakende werk in ons lewe, en hoe ons as Geesvervulde kinders van God moet leef.
£10.50
More Info
STROME VAN LEWENDE WATER
In die Nuwe Testament is die Heilige Gees aan gelowiges gegee as Gids en Raadsman vir die lewe. Daardie selfde Heilige Gees wil vandag nog gelowiges se treë rig.
In Strome van lewende water wys Stephan Joubert in 365 dagstukke opnuut op die goeie nuus van die Gees se koms, sy nuutmakende werk in ons lewe, en hoe ons as Geesvervulde kinders van God moet leef.

_________________________________________________________________________

Solly Ozrovech se dagstukke vul lesers al jare lank met nuwe hoop en krag. In ’n Skuilplek teen die storm lei hy lesers dag vir dag tot die besef dat hulle in die Vader se arms beskerming en troos teen die lewenstorms sal vind.
£10.50
More Info
SKUILPLEK TEEN DIE STORM - grootdruk
Solly Ozrovech se dagstukke vul lesers al jare lank met nuwe hoop en krag. In ’n Skuilplek teen die storm lei hy lesers dag vir dag tot die besef dat hulle in die Vader se arms beskerming en troos teen die lewenstorms sal vind.

_________________________________________________________________________

Die mens is op reis deur die lewe. Sommige loop in groen woude langs helder stroompies. Ander bevind hulle op ’n snelweg deur ’n betonoerwoud. Ander voel of hulle in ’n woestyn is, smagtend na ’n druppel water.<br>’n Pad in die woestyn is ’n dagboek met 366 oordenkings uit die pen van Solly Ozrovech.
£10.00
More Info
PAD IN DIE WOESTYN, 'N
Die mens is op reis deur die lewe. Sommige loop in groen woude langs helder stroompies. Ander bevind hulle op ’n snelweg deur ’n betonoerwoud. Ander voel of hulle in ’n woestyn is, smagtend na ’n druppel water.
’n Pad in die woestyn is ’n dagboek met 366 oordenkings uit die pen van Solly Ozrovech.

_________________________________________________________________________

Die beste manier om die dag te begin is deur tyd aan God en sy Woord af te staan. So word ons versterk om die uitdagings wat voorlê die hoof te bied, maar ook om ingestel te wees op God se hand en die wonders wat daardeur in ons lewe plaasvind.
£8.00
More Info
LIG VIR ELKE DAG

In N LEWE NABY GOD wys bekende en geliefde skrywer Nina Smit deur die loop van 366 oordenkings hoe die gelowige vrou van vandag haar lewe n sprekende getuienis van God kan maak, en kosbare genade-oomblikke in die teenwoordigheid van God kan koester.
£10.00
More Info
LEWE NABY GOD, 'N

Popular Products
’n Jaarprogram om die leser te lei na ’n meer gedissiplineerde lewe saam met God.
£10.00
More Info
AAN MY VADER SE VOETE
’n Jaarprogram om die leser te lei na ’n meer gedissiplineerde lewe saam met God.

_________________________________________________________________________

366 inspirerende oordenkings met 'n Bybels perspektief op 'n lewe toegewy aan God
£8.50
More Info
LEWE MET PERSPEKTIEF, 'N - PB
366 inspirerende oordenkings met 'n Bybels perspektief op 'n lewe toegewy aan God

_________________________________________________________________________

Dit is so maklik om in nietighede vasgevang te raak en dan die belangrikste sake uit die oog te verloor. Jy kan so betrokke wees by dinge van die lewe dat jy versuim om vir jou skatte by God te versamel, dáár waar dit vir jou die ewige lewe sal verseker.
£10.50
More Info
UIT DIE SKATKAMER VAN GOD
Dit is so maklik om in nietighede vasgevang te raak en dan die belangrikste sake uit die oog te verloor. Jy kan so betrokke wees by dinge van die lewe dat jy versuim om vir jou skatte by God te versamel, dáár waar dit vir jou die ewige lewe sal verseker.

_________________________________________________________________________

Diary for a Lady 2011... Available soon

Dagboek vir 'n Dame 2011... Beskikbaar binnekort
 Shopping Cart Minimize
Product Qty Price Qty Ctrl
Totals: 0 £0.00
View my basket

 Thought of the week Minimize
Fireproof
IREPROOF is an action-packed love story, which will have audiences laughing, crying, and inching toward the edge of their seats as they are drawn into the world of a firefighter, his wife... and a marriage worth rescuing.  

SAGemeente
Copyright © 2007-2010 by 12BasketsFull and Living Cross Books   Terms Of Use  Privacy Statement
Website created by Johan van Dyk