|
|
|
|
|
|
Categories
|
 |
|
|
|
|
|
Links
|
 |
|
|
|
 |
|
|
Welcome to 12BasketsFull ... Living Cross Books
|
 |
|
Books CDs .... Books .... DVDs .... calendars
Books DVDs .... Boeke Books Bibles
|
|
|
|
Catalog
|
 |
|
DIE BESKERMER - O'Malley nr 4
Nadat sy ernstig beseer is in ’n brand, het Cassie Ellis die beroep gegroet. Maar wanneer sy ’n huis sien brand en besef dat die brandweerwaens nie betyds gaan opdaag nie, het sy geen ander keuse as om in die huis in te gaan nie. Met onberekenbare gevolge. Cassie het die brandstigter gesien, en hy vir haar. Haar grootste vrees is egter dat dit iemand is wat sy ken. Die brande raak erger; Cassie verkeer in gevaar, en Jack word die beskermer van ’n vrou vir wie hy sy lewe sal waag ...
|
|
|
|
Fiction
Featured Products |
|
|
| EVERY NOW AND THEN |
| He's on a desperate quest to rid the city of heartache, but first he must find a way to deal with his own. 9/11 series |
_________________________________________________________________________ |
|
|
|
|
|
|
| KONINGS EN GODE |
| 'n Roman oor die lewe van koning Hiskia |
_________________________________________________________________________ |
|
|
|
|
|
|
| DIE BESKERMER - O'Malley nr 4 |
| Brandweerman Jack O’Malley is vreesloos wanneer hy ’n vuur moet trotseer. Maar hy raak baie omgekrap wanneer hy die teiken word van ’n brandstigter, veral omdat die persoon Jack se manne se lewens in gevaar stel. |
_________________________________________________________________________ |
|
|
|
|
|
|
| YELLOW ROSE TRILOGY |
| This three-in-one volume contains the favourite titles from Lori Wick's hugely popular Yellow Rose trilogy. |
_________________________________________________________________________ |
|
|
|
|
|
|
New Products |
|
|
| VOICE IN THE WIND, Mark of the Lion Volume 1 |
| Torn by her love for a handsome aristocrat, a young slave girl clings to her faith in the living God for deliverance from the forces of decadent Rome. |
_________________________________________________________________________ |
|
|
|
|
|
|
| YELLOW ROSE TRILOGY |
| This three-in-one volume contains the favourite titles from Lori Wick's hugely popular Yellow Rose trilogy. |
_________________________________________________________________________ |
|
|
|
|
|
|
| POSKAART, DIE (KRUISPAD NR 1) |
Nadat Rachel Yoder, ’n jong Amish vrou, haar man, seun én sig in ’n ongeluk verloor het, moet sy en haar dogter noodgedwonge by haar ouers gaan bly. Philip Bradley is ’n verslaggewer uit New York wat opdrag kry om ’n artikel oor die Amish-gemeenskap te skryf. Terwyl hy in die Yoders se gastehuis bly, ontdek hy ’n geheimsinnige poskaart in ’n lessenaar. Dié ontdekking prikkel sy ingebore nuuskierigheid; tog vind hy dat niemand bereid is om hom te help nie ... |
_________________________________________________________________________ |
|
|
|
|
|
|
| EVERY NOW AND THEN |
| He's on a desperate quest to rid the city of heartache, but first he must find a way to deal with his own. 9/11 series |
_________________________________________________________________________ |
|
|
|
|
|
|
| DIE BESKERMER - O'Malley nr 4 |
| Brandweerman Jack O’Malley is vreesloos wanneer hy ’n vuur moet trotseer. Maar hy raak baie omgekrap wanneer hy die teiken word van ’n brandstigter, veral omdat die persoon Jack se manne se lewens in gevaar stel. |
_________________________________________________________________________ |
|
|
|
|
|
|
| THE SHACK |
| Where tragedy confronts eternity |
_________________________________________________________________________ |
|
|
|
|
|
|
| EN DIE RAMSHORING HET GEBLAAS |
| Toe Paul Hudson aanvaar het om leraar van ’n sukkelende kerk te word, het hy nie geweet wat om te verwag nie. Hy het gehoop hy kan God behaag met sy planne en harde werk. En so het Paul en sy gesin ingepak en getrek om die Here se werk te gaan doen. |
_________________________________________________________________________ |
|
|
|
|
|
|
| KONINGS EN GODE |
| 'n Roman oor die lewe van koning Hiskia |
_________________________________________________________________________ |
|
|
|
|
|
|
Popular Products |
|
|
| EGGO IN DIE DUISTERNIS - PB |
| Merk v d Leeu nr 2 |
_________________________________________________________________________ |
|
|
|
|
|
|
| SO SEKER AS DIE DAG BREEK |
Merk van die leeu nr 3 So seker as wat die dag breek is die derde boek in die Merk van die leeu-reeks. Net soos die vorige twee boeke in die reeks, ’n Stem in die wind en ’n Eggo in die duisternis, neem hierdie boek die leser terug na antieke Rome en die vroeë jare van die Christelike kerk. |
_________________________________________________________________________ |
|
|
|
|
|
|
| STEM IN DIE WIND |
Merk van die Leeu nr 1 Hierdie meesterlike en opwindende roman uit die pen van die gewilde skrywer Francine Rivers is bestem om tot die hart te spreek van elkeen wat dit lees. Die boodskap is een van waarheid en hoop in ’n wêreld vol leuens en wanhoop. |
_________________________________________________________________________ |
|
|
|
|
|
|
| KONINGS EN GODE |
| 'n Roman oor die lewe van koning Hiskia |
_________________________________________________________________________ |
|
|
|
|
|
|
|
|
 |
Diary for a Lady 2011... Available soon
Dagboek vir 'n Dame 2011... Beskikbaar binnekort
|
|
Shopping Cart
|
 |
|
|
|
|
|
Thought of the week
|
 |
|
 Fireproof IREPROOF is an action-packed love story, which will have audiences laughing, crying, and inching toward the edge of their seats as they are drawn into the world of a firefighter, his wife... and a marriage worth rescuing.
|
|
|
|
 |
|
|
 |
|
 |
|
|
|
| Website created by Johan van Dyk |
|