Books CDs .... Books .... DVDs .... calendars
Books DVDs .... Boeke Books Bibles
'n Vierkantige 15x15cm Afrikaanse kleurvolle DAGBOEK. 10 Volkleur geillustreerde Briewe oor alles wat mooi is. Elke Donderdag 'n mooi gedagte. Ontwerp vir kreatiewe dames wat georganiseerd wil leef. Hierdie Bladsy-per-dag beplanner het genoeg skryfplek met ekstra notabladsye agter in die boek. Maandbeplanners en 'n Jaarbeplanner vir 2010 en 2011. Vakansiedae, adreslys, telefoonlys, geboortestene, ens. uitgegee sedert 1984.
_________________________________________________________________________