Search  
Saturday, September 04, 2010 ..:: Home ::.. Register  Login
 Categories Minimize

 Links Minimize

 Welcome to 12BasketsFull ... Living Cross Books Minimize

Books             CDs              ....                Books        ....              DVDs       ....          calendars

Books              DVDs            ....               Boeke                                   Books          Bibles

 Catalog Minimize
BYBEL NLV HB WYNROOI - gewone grootte
Product Image
£6.50
Dit bied ’n unieke balans tussen noukeurigheid, akkuraatheid, leesbaarheid en ryk emotiewe kwaliteit. Dit is geskryf in ’n maklik-leesbare styl in hedendaagse Afrikaans. Voetnote bied addisionele inligting om die verstaan van die teks te vergemaklik, alternatiewe vertalings en aanhalings uit die Ou Testament te gee. Dit maak die NLV ideaal vir Bybelstudie.
Die NLV, wat die jongste Bybelse kundigheid kombineer met ’n duidelike, dinamiese skryfstyl, sal God se Woord kragtig kommunikeer aan almal wat dit lees.

Reviews

Add Review

Bibles - a wide variety of different translations, colors and sizes.

Featured Products
'Christen' is nie 'n benaming nie; dis 'n leefstyl
£35.00
More Info
LEEFSTYLBYBEL VIR VROUE - HB
'Christen' is nie 'n benaming nie; dis 'n leefstyl

_________________________________________________________________________

Die Bybel, Nuwe Lewende Vertaling, wat die jongste Bybelvertalingstegnieke kombineer met 'n dinamiese skryfstyl, sal God se Woord kragtig kommunikeer aan almal wat dit lees.
£5.50
More Info
BYBEL NLV PB

There are 7 days, 168 hours, and 604,800 seconds in a week. Need A Break?  Read the Bible in one year.
£13.00
More Info
MESSAGE - REMIX, PAUSE
There are 7 days, 168 hours, and 604,800 seconds in a week. Need A Break? Read the Bible in one year.

_________________________________________________________________________

£7.50
More Info
BYBEL Ou/1933-53 Vertaling, Naslaan, HB std groott

'n Woordelikse voorlesing van die Nuwe Testament uit die gewilde Nuwe Lewende Vertaling
£55.00
More Info
BYBEL NLV Nuwe Test OUDIO

<br>God openbaar Hom in sy Woord aan ons. Daarom is daaglikse Bybelstudie noodsaaklik vir geetelike groei en volwassenheid. Die Eenjaarbybel met oordenkings lei lesers om God se lewende Woord sistematies en doelgerig deur te lees.
£19.00
More Info
EENJAARBYBEL - Luukseleer bruin

God openbaar Hom in sy Woord aan ons. Daarom is daaglikse Bybelstudie noodsaaklik vir geetelike groei en volwassenheid. Die Eenjaarbybel met oordenkings lei lesers om God se lewende Woord sistematies en doelgerig deur te lees.

_________________________________________________________________________

New Products
The NIV Life Application Study Bible offers a comprehensive Bible study resource and bridges the gap between the ancient world of the Bible and life in the 21st century.
£59.99
More Info
NIV LIFE APPLICATION STUDY BIBLE, LEATHER, BLACK
The NIV Life Application Study Bible offers a comprehensive Bible study resource and bridges the gap between the ancient world of the Bible and life in the 21st century.

_________________________________________________________________________

Die Bybel Nuwe Lewende Vertaling (NLV) is ’n dinamies-ekwivalente vertaling wat kragtig met hedendaagse lesers kommunikeer.<br>Hierdie uitgawe bevat die volledige teks van die oorspronklike uitgawes, insluitend die voetnote.
£4.50
More Info
BYBEL NLV PB SAKGROOTTE
Die Bybel Nuwe Lewende Vertaling (NLV) is ’n dinamies-ekwivalente vertaling wat kragtig met hedendaagse lesers kommunikeer.
Hierdie uitgawe bevat die volledige teks van die oorspronklike uitgawes, insluitend die voetnote.

As Bybelstudie een van die belangrikste voorwaardes vir geestelike groei is, is dit soveel te meer nodig dat ons dit van voor tot agter lees en kennis neem van alles wat God daarin openbaar het.
£19.00
More Info
EENJAARBYBEL, DIE - LUUKSELEER PIENK
As Bybelstudie een van die belangrikste voorwaardes vir geestelike groei is, is dit soveel te meer nodig dat ons dit van voor tot agter lees en kennis neem van alles wat God daarin openbaar het.

_________________________________________________________________________

'n Woordelikse voorlesing van die Nuwe Testament uit die gewilde Nuwe Lewende Vertaling
£55.00
More Info
BYBEL NLV Nuwe Test OUDIO
'n Woordelikse voorlesing van die Nuwe Testament uit die gewilde Nuwe Lewende Vertaling

_________________________________________________________________________

Die Bybel, Nuwe Lewende Vertaling, wat die jongste Bybelvertalingstegnieke kombineer met 'n dinamiese skryfstyl, sal God se Woord kragtig kommunikeer aan almal wat dit lees.
£5.50
More Info
BYBEL NLV PB
Die Bybel, Nuwe Lewende Vertaling, wat die jongste Bybelvertalingstegnieke kombineer met 'n dinamiese skryfstyl, sal God se Woord kragtig kommunikeer aan almal wat dit lees.

_________________________________________________________________________

Die Bybel Nuwe Lewende Vertaling lei ’n nuwe era in vir Afrikaanse Bybellesers. Dit bied ’n unieke balans tussen noukeurigheid, akkuraatheid en lesers-vriendelikheid. Verhelderende voetnote maak die Bybel ook ideaal vir Bybelstudie. Hierdie opwindende nuwe vertaling sal God se Woord op ’n kragtige en dinamiese wyse kommunikeer. <br>
£9.50
More Info
BYBEL NLV HB groot druk
Die Bybel Nuwe Lewende Vertaling lei ’n nuwe era in vir Afrikaanse Bybellesers. Dit bied ’n unieke balans tussen noukeurigheid, akkuraatheid en lesers-vriendelikheid. Verhelderende voetnote maak die Bybel ook ideaal vir Bybelstudie. Hierdie opwindende nuwe vertaling sal God se Woord op ’n kragtige en dinamiese wyse kommunikeer.

_________________________________________________________________________

£15.00
More Info
BYBEL Ou Vertaling 1953, sakgrootte, tan zip flexc

_________________________________________________________________________

Die Bybel Nuwe Le­wende Ver­ta­ling (NLV) is ’n di­namies-ekwi­valente vertaling wat kragtig met he­den­daagse lesers kom­mu­nikeer.
£6.50
More Info
BYBEL NLV HB WYNROOI - gewone grootte
Die Bybel Nuwe Le­wende Ver­ta­ling (NLV) is ’n di­namies-ekwi­valente vertaling wat kragtig met he­den­daagse lesers kom­mu­nikeer.

_________________________________________________________________________

Popular Products
£7.50
More Info
BYBEL Ou/1933-53 Vertaling, Naslaan, HB std groott

_________________________________________________________________________

£15.00
More Info
Bybel Nuwe/1983 Vert, rits, sak, tan flexcover

_________________________________________________________________________

Unieke Bybel vir 20-plussers, deur plaaslike skrywers – dit verkondig die boodskap dat God ons 24/7 in die gewone en buitengewone gebeure in ons elkedagse lewe ontmoet.
£28.00
More Info
BYBEL VIR DIE LEWE 24/7 GROEN/ORANJE LEER
Unieke Bybel vir 20-plussers, deur plaaslike skrywers – dit verkondig die boodskap dat God ons 24/7 in die gewone en buitengewone gebeure in ons elkedagse lewe ontmoet.

_________________________________________________________________________

Die Boodskap is n Bybel wat in moderne Afrikaans geskryf is met 'n enig-in-sy-soort-fokus.
£28.00
More Info
BOODSKAP, DIE - LL bruin two-tone
Die Boodskap is n Bybel wat in moderne Afrikaans geskryf is met 'n enig-in-sy-soort-fokus.

_________________________________________________________________________

Die Bybel Nuwe Le­wende Ver­ta­ling (NLV) is ’n di­namies-ekwi­valente vertaling wat kragtig met he­den­daagse lesers kom­mu­nikeer.
£6.50
More Info
BYBEL NLV HB WYNROOI - gewone grootte
Die Bybel Nuwe Le­wende Ver­ta­ling (NLV) is ’n di­namies-ekwi­valente vertaling wat kragtig met he­den­daagse lesers kom­mu­nikeer.

_________________________________________________________________________

'n Studiebybel in Afrikaans wat die Bybelleser sal help om sy kennis van en insig in die Woord van God te verbreed en te verdiep.
£39.50
More Info
BYBEL IN PRAKTYK - Leer, Bruin
'n Studiebybel in Afrikaans wat die Bybelleser sal help om sy kennis van en insig in die Woord van God te verbreed en te verdiep.

_________________________________________________________________________

Die Bybel, Nuwe Lewende Vertaling, wat die jongste Bybelvertalingstegnieke kombineer met 'n dinamiese skryfstyl, sal God se Woord kragtig kommunikeer aan almal wat dit lees.
£5.50
More Info
BYBEL NLV PB
Die Bybel, Nuwe Lewende Vertaling, wat die jongste Bybelvertalingstegnieke kombineer met 'n dinamiese skryfstyl, sal God se Woord kragtig kommunikeer aan almal wat dit lees.

_________________________________________________________________________

Die Bybel Nuwe Lewende Vertaling (NLV) is ’n dinamies-ekwivalente vertaling wat kragtig met hedendaagse lesers kommunikeer.<br>Hierdie uitgawe bevat die volledige teks van die oorspronklike uitgawes, insluitend die voetnote.
£4.50
More Info
BYBEL NLV PB SAKGROOTTE
Die Bybel Nuwe Lewende Vertaling (NLV) is ’n dinamies-ekwivalente vertaling wat kragtig met hedendaagse lesers kommunikeer.
Hierdie uitgawe bevat die volledige teks van die oorspronklike uitgawes, insluitend die voetnote.

_________________________________________________________________________

Diary for a Lady 2011... Available soon

Dagboek vir 'n Dame 2011... Beskikbaar binnekort
 Shopping Cart Minimize
Product Qty Price Qty Ctrl
Totals: 0 £0.00
View my basket

 Thought of the week Minimize
Fireproof
IREPROOF is an action-packed love story, which will have audiences laughing, crying, and inching toward the edge of their seats as they are drawn into the world of a firefighter, his wife... and a marriage worth rescuing.  

SAGemeente
Copyright © 2007-2010 by 12BasketsFull and Living Cross Books   Terms Of Use  Privacy Statement
Website created by Johan van Dyk