Search  
Saturday, July 31, 2010 ..:: Home ::.. Register  Login
 Categories Minimize

 Links Minimize

 Welcome to 12BasketsFull ... Living Cross Books Minimize

Books             CDs              ....                Books        ....              DVDs       ....          calendars

Books              DVDs            ....               Boeke                                   Books          Bibles

 Catalog Minimize
MY EERSTE LEGKAART-BYBEL
Product Image
£9.50
Reviews

Add Review

New Products
A story that tells the truth about telling lies.
£8.00
More Info
FLO THE LYIN' FLY
A story that tells the truth about telling lies.

_________________________________________________________________________

MY EERSTE LEGKAARTBYBEL vertel ses van die mooiste Bybelstories.  Dit sal vir kinder hope pret wees om die stukke op die regte plekker in te pas, en so ook die storie te volg.
£9.50
More Info
MY EERSTE LEGKAART-BYBEL
MY EERSTE LEGKAARTBYBEL vertel ses van die mooiste Bybelstories. Dit sal vir kinder hope pret wees om die stukke op die regte plekker in te pas, en so ook die storie te volg.

_________________________________________________________________________

Sticker books designed to help young children who are in the early stages of reading. They sit alongside the 'Ready to Read' storybooks.
£3.99
More Info
JONAH THE MOANER, Bible Sticker Book
Sticker books designed to help young children who are in the early stages of reading. They sit alongside the 'Ready to Read' storybooks.

_________________________________________________________________________

Wanneer ek terugkom is die boeiende verhaal oor ’n tweeling wat alleen op ’n eiland moet wag tot hulle kaptein, wat elders hulle ware tuiste vir hulle gaan gereedmaak het, terugkom. Terwyl hulle alleen op die eiland is, moet die tweeling bly vashou aan die woord van ’n man wat hulle hulle lewe lank al vertrou. In die begin is dit maklik, maar hoe langer die kaptein wegbly, hoe groter word hulle vrees dat hy dalk nooit weer terugkom nie ...
£7.50
More Info
WANNEER EK TERUGKOM

Vreugde vir klein skapies is die ideale manier om kleuters bekend te stel aan God. Vreugde vir klein skapies leer klein kindertjies op 'n praktiese manier wat die vrug van die Gees is en hoe om dit uit te leef.<br><br>Die eenvoudige sinskonstruksies en volkleur-illustrasies deur Leslie Ann Clark sal hierdie hardeband-boekies gou 'n gunsteling maak.
£7.00
More Info
VREUGDE VIR KLEIN SKAPIES
Vreugde vir klein skapies is die ideale manier om kleuters bekend te stel aan God. Vreugde vir klein skapies leer klein kindertjies op 'n praktiese manier wat die vrug van die Gees is en hoe om dit uit te leef.

Die eenvoudige sinskonstruksies en volkleur-illustrasies deur Leslie Ann Clark sal hierdie hardeband-boekies gou 'n gunsteling maak.

_________________________________________________________________________

£7.50
More Info
SLAAPTYDSTORIES VIR SEUNTJIES

_________________________________________________________________________

Lank gelede het daar vyf weeskinders in ’n dorpie gewoon. Eendag ontvang hulle wonderlike nuus. Die koning het hulle aangeneem en gaan nou hulle pa word. Dadelik begin die vier oudstes hulle voorberei vir die koms van die koning. Elkeen fokus op sy beste talent en span dit in om iets te skep wat die koning sal behaag.
£7.50
More Info
NET SOOS JY IS

Elke kind van God weet dat Jesus werklik op aarde geleef het. Hulle ken die gelykenisse en die won dertekens waarvan die vier Evangelies vertel. Maar vir kinders kan die Bybel soms onverstaanbaar wees.
£8.50
More Info
MY GUNSTELING-VERHALE OOR JESUS
Elke kind van God weet dat Jesus werklik op aarde geleef het. Hulle ken die gelykenisse en die won dertekens waarvan die vier Evangelies vertel. Maar vir kinders kan die Bybel soms onverstaanbaar wees.

_________________________________________________________________________

Popular Products
In Die Kinderbybel word die mooiste ver­hale van die Bybel boeiend oorvertel sodat elke kind dit sal verstaan en onthou.
£14.00
More Info
KINDERBYBEL, DIE NUWE
In Die Kinderbybel word die mooiste ver­hale van die Bybel boeiend oorvertel sodat elke kind dit sal verstaan en onthou.

_________________________________________________________________________

Soms maak allerhande dinge klein kindertjies bang of hartseer. Alles Wat Mooi Is sal hulle help om eerder aan die mooi dinge te dink waarvan God hou.
£5.50
More Info
ALLES WAT MOOI IS - HB
Soms maak allerhande dinge klein kindertjies bang of hartseer. Alles Wat Mooi Is sal hulle help om eerder aan die mooi dinge te dink waarvan God hou.

_________________________________________________________________________

God loves you just the way you are but he's not finished with you yet'.
£8.00
More Info
HERMIE A COMMON CATERPILLAR HB
God loves you just the way you are but he's not finished with you yet'.

_________________________________________________________________________

£7.00
More Info
MY ENGEL BYBEL

_________________________________________________________________________

£11.50
More Info
My prentjie-Bybelstorieboek

_________________________________________________________________________

Die oulike karaktertjies, pragtige illustrasies en ewige waarhede in hierdie kartonboekie sal ouers help om God se waarheid en liefde by hulle kinders tuis te bring terwyl hulle regmaak vir slaaptyd. Daar is ’n teksvers aan die einde van die boekie om die Skrifwaarheid van God se trou te bevestig. Gebedjies vir slaaptyd sal vir jare ’n gunsteling bly by ouers en kinders.<br>
£4.00
More Info
GEBEDJIES VIR SLAAPTYD
Die oulike karaktertjies, pragtige illustrasies en ewige waarhede in hierdie kartonboekie sal ouers help om God se waarheid en liefde by hulle kinders tuis te bring terwyl hulle regmaak vir slaaptyd. Daar is ’n teksvers aan die einde van die boekie om die Skrifwaarheid van God se trou te bevestig. Gebedjies vir slaaptyd sal vir jare ’n gunsteling bly by ouers en kinders.

_________________________________________________________________________

In Die Kleuterbybel word 133 bekende Bybelverhale uit die Ou en Nuwe Testament eenvoudig oorvertel sodat drie- tot sesjariges die stories maklik sal begryp en onthou. Die kern van wat in die kleurvolle illustrasies gebeur, word kort en eenvoudig weergegee in die vertelling, wat dit die ideale Bybel maak vir kinders wat pas self begin lees het.
£13.50
More Info
KLEUTERBYBEL, DIE

 Shopping Cart Minimize
Product Qty Price Qty Ctrl
Totals: 0 £0.00
View my basket

 Thought of the week Minimize
Captivating
Ruth may have been a lovely, strong woman, but it is to her unrelenting courage and vulnerability and faith in God that Boaz is drawn. Esther is the most beautiful woman in the land, but it is her bravery and her cunning, good heart that moves the king to spare her people. This isn't about dresses and makeup. ... We desire to possess a beauty that is worth pusuing, worth fighting for, a beauty that is core to who we truly are. We want beauty that can be seen; beauty that can be felt; beauty that affects others; beauty all our own to unveil.

- CAPTIVATING by John and Stasi Eldredge 

SAGemeente
Copyright © 2007-2010 by 12BasketsFull and Living Cross Books   Terms Of Use  Privacy Statement
Website created by Johan van Dyk